Add Your Blog | | Signup
Maryke van Rensburg · 2W ago

Hier sit ek en staar …

na my skerm en besef ek het so lanklaas iets hier geskryf.  Die wêreld en sy dinge hou my so besig dat ek nie aandag kan gee aan dinge wat ek werklik geniet nie. Ek was gister erg onhuts oor mense wat moan en groan oor die raskwessie van die twee modelle.  Op ‘n stadium [...]
0 Vote Up · Share
Maryke van Rensburg · 1M ago

Om ‘n nuwe (nuut vir my) kar te koop

Is nogals ‘n ondervinding en ‘n half!  Die opmerkings en raad partykeer snaaks en partykeer seker iets waaroor jy moet dink. So, jul weet het ek so ‘n ruk terug my hart se punt afgeskryf en sit nou in die situasie waar ons ‘n plaasvervanger moet kry.  As jy gedink het ‘kontantkoop’ hou enige voordel
0 Vote Up · Share
Maryke van Rensburg · 1M ago

Om ‘n nuwe (nuut vir my) kar te koop

Is nogals ‘n ondervinding en ‘n half!  Die opmerkings en raad partykeer snaaks en dalk seker iets waaroor jy moet dink. Soos jul weet het ek so ‘n ruk terug my hart se punt afgeskryf en sit nou in die … Continue reading →
0 Vote Up · Share
Maryke van Rensburg · 1M ago

Oor ontvanklik te wees

Ek lees vandag oor iemand wat sukkel om oor iets wat met hom gebeur het te kom.  En dit het my aan die dink gesit.  Ons almal beleef tragedies, ups and downs en as ek hier moet skryf oor als … Continue reading →
0 Vote Up · Share
Maryke van Rensburg · 1M ago

As sy kop kussing tref …

dan slaap hy!!  Nie net enige slaap nie, nee, die slaap van die wat die tydelike vir die ewige verruil het.  Hy snork dat die kranse antwoord gee en praat met die onsigbare mense in sy drome.  Maar ek weet, … Continue reading →
0 Vote Up · Share
Maryke van Rensburg · 2M ago

Celebrate Your Milestones

Celebrate Your Milestones. Filed under: Tips en Truuks
0 Vote Up · Share
Maryke van Rensburg · 2M ago

Almal onder een vlerk

Ek het ‘n ruk terug geskryf oor leënessindroom en ek glo dat as dit ‘n ‘natuurlike’ gebeurtenis is, dan is dit seker makliker om te aanvaar en te verwerk. Maar as jou kinders van jou weggeruk word (ek praat nie … Continue reading →
0 Vote Up · Share
More Stories